Welkom by die Benice Tuisblad. Hier kan jy meer leer van haar doen en late, fotos aflaai, musiek luister en sommer baie meer! Benice is n nuwe gesig in Afrikaanse musiek, maar wees verseker jy gaan nog baie van hiedie vars nuwe jong dame hoor. Kliek hier om haar te kontak of gaan kyk gerus rond op die webwerf. Kliek hier om te gaan kyk waar Benice haar nuwe CD opgeneem het
Alle regte word voorbehou PC 2007